STIGTER EN TROTSE EIENAAR VAN

Woelig

Anneke Buckle

‘n Saadjie is geplant deur ‘n vriendin se woorde aan my. Moenie STOKKIES DRAAI nie. Net daar het ek besef dat eg Suid-Afrikaanse woorde nie meer gespreek word nie. EK het dadelik geweet hier is ‘n kans om dié woorde vas te lê. Na baie ure se navorsing, oproepe, opsoek na verskaffers en min ervaring het Woelig ontstaan in 2019. Ek vind my inspirasie deur ons moedertaal. Met een van Woelig se t-hemde word daar seker gemaak dat jy breë bors kan loop en pronk met Afrikaans.

Met trots kan ek sê dat my GIN-reeks Woelig se eie handelsmerk is. 

Woelig het in 2020 die Tinteltong toeking gewen

Woelig

Tongklaplekker Afrikaanse T-Hemde

Meer Inligting

Meer oor Woelig

Mates tabel

Privacy Policy

X