Baie dankie Woelig vir die oulik hempie. Baie goeie kwaliteit. Sal defnitief weer bestel.
Amoritha Koen
Kliënt
Oh Ginne maar ons hempies is net so lekker soos 'n lekker gin! Baie dankie vir jou àltyd vriendelike en vinnige diens! Ons gaan beslis nog van die hempies aanvul in ons kas!
#woelig
Kara von Maltitz
Kliënt
Ek is mal oor my “Oh Gin Ne “hemp
Dit dra baie lekker en dit is goeie kwaliteit!